Besoeke

Ons wil graag by mense met behoefte uitkom.  Ons besoekspan besoek mense wat hospitaal toe gaan, siek is of andersins behoeftig is.  Kontak asb. die kerkkantoor vir meer inligting of om betrokke te raak by: 053 831 2345 Maandag tot Vrydag 8h00-16h00.

Raak betrokke: Kontak asb. die kerkkantoor vir meer inligting by: 053 831 2345 Maandag tot Vrydag 8h00-16h00.