Gasvryheid

As jy by ‘n diens instap in Taberna Dei moet jy Jesus beleef!  In Taberna Dei is gasvryheid vir ons ‘n waarde, daarom wil ons mense so welkom moontlik laat voel.  Ons gasvryheidspan is in die voorste linies om mense Jesus te laat beleef, van ‘n warm glimlag tot die lekker filterkoffie wat hulle voorberei.

Raak betrokke: Kontak asb. die kerkkantoor vir meer inligting by: 053 831 2345 Maandag tot Vrydag 8h00-16h00.