Klank & Musiek

Wat is ‘n feesdiens sonder die lof en aanbidding?  Ons klank- en musiekspan maak hierdie inspirerende belewenis moontlik.

Raak betrokke: Kontak asb. die kerkkantoor vir meer inligting by: 053 831 2345 Maandag tot Vrydag 8h00-16h00.