Klub 60

Ou mense moet Jesus beleef!  Klub 60 spreek die behoeftes van ons senior burgers aan.  Dit is ‘n samekoms waar ons relevante onderwerpe aanspreek en lekker saam kuier.

Raak betrokke: Kontak asb. die kerkkantoor vir meer inligting by: 053 831 2345 Maandag tot Vrydag 8h00-16h00.