Toerusting

Van Woordskole tot kort kursusse, beleef Jesus in verskillende fassette en word toegerus om jou wêreld te verander.

Raak betrokke: Kontak asb. die kerkkantoor vir meer inligting by: 053 831 2345 Maandag tot Vrydag 8h00-16h00.